AKKOMMODASIE WESKAAP - WESKAAP AKKOMMODASIE
ROGGELAND PLAASHUIS - Paarl

As agtiende-eeuse Kaaps Hollandse meesterstuk, is die plaashuis van Roggeland 'n nasionale monument. Omring deur die bloupers Drakenstein berge, is Roggeland Plaashuis gelee in die Dal Josafat Vallei, net noordoos van die dorp Paarl. Dit is 'n weg vanaf Kaapstad en 45 minute van die Kaapstad Internasionale lughawe.

Tariewe sluit in: Aandete, bed en ontbyt, tee en koffie. Aandete behels: Voor ete wynproe met olywe, 'n viergang maaltyd met 'n ander wyn tydens elke maal. BTW en toeristeheffings is ingesluit in die tariewe.

Geriewe: Telefoon, kroeg, middagete en wasgoed.
An eighteenth-century Cape Dutch masterpiece, the farmhouse of Roggeland is a national monument. Ringed by the blue purple Drakenstein mountains, Roggeland Country House is situated in the Dal Josaphat Valley, just north-east of the town of Paarl.
Each of the spacious bedrooms has a unique character. Every room has a large double bed, or optional twin beds, and an en-suite bathroom. All have 'riempie' reed ceilings and deep casement windows with wooden shutters. Handmade linen, down duvets and the gentle whirr of ceiling fans all conspire to bring about a deep and restful sleep. Rise as early or as late as you please to the aroma of fresh filter coffee.
DE KLOOF LUUKSE LANDGOED
- Swellendam

De Kloof Luukse landgoed, is 'n perfect rusplek halfpad tussen Kaapstad en die Tuinroete in die prentjiemooi Swellendam op die N2. De Kloof is gelee op groot stuk grond met 'n ryk voellewe in 'n versteekte vallei binne stapafstand van die dorp.  Dit is 'n Kaaps Hollandse monument sedert 1801 met die grootste gedeelte van die oorspronklike houtwerk en bied ses stylvolle & moderne kamers en suites.

Alle kamers het lugreëling, ekstra lengte beddens en supergroot duvets van suiwer katoen. Kamers het groot luukse en-suite badkamers met 'n bad, reen stort, dubbel wasbak, japon, pantoffels, muurhaardroers en lyf produkte. Die leefarea het Tv & video, minikroeg, digitale kluise, alarmklok, 'n pragtige uitsig en private patios & stylvolle binneversiering. 'n Dubbelverdieping suite het 'n waterbed en spabad, twee slaapkamers en twee badkamers en kan 'n maksimum van 5 persone huisves.
5 ster akkommodasie
A luxury retreat and a Cape Dutch national monument offer stylish modern rooms & suites, a spa, pool, bar, gym, library and cigar room. A golf driving and putting range is on the estate A PGA professional on site and golf clinics can be booked. A honeymoon place, weddings location. Special artwork & interior. English, Dutch, German and Swedish spoken
Gastehuise | Suid-Afrikaanse Gastehuise | Gastehuise in Suid-Afrika | Gastehuise Weskaap Suid-Afrika | Gastehuis akkomodasie in die Weskaap | Akkomodasie in Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Suid-Afrika | Suid-Afrika | Gaste huis verblyf in die Weskaap | Gastehuise in die Wekaap | Gaste huise in die Weskaap
Akkommodasie Suid Afrika | Gastehuise Suid Afrika | Gastehuis Akkommodasie Suid Afrika | Gaste huise in Suid Afrika | Gaste huis akkommodasie | Akkommodasie in Weskaap | Gastehuise in Weskaap
Akkommodasie Weskaap
Soek deur meer as 5 200 beskikbare Weskaap akkommodasie geriewe.
Bespreek akkommodasie by Roggeland Plaashuis in Paarl.
Bespreek akkommodasie by De Kloof Luukse Landgoed in Swellendam.
Wil u graag hier adverteer?
Kontak ons vir die beste pryse op die Internet.
Niemand kan ons pryse klop nie!
Besonderhede HIER
AKKOMMODASIE LANGS DIE TUINROETE

--------------------------------------------------------------

HALCYON HOUSE


Halcyon House Gastehuis in die vakansiedorp Plettenbergbaai op die gesogte Tuinroete in Suid Afrika is 'n 4Ster gastehuis wat en-suite akkommodasie net 'n see uitsig bied, slegs 300m vanaf Robberg Strand. Fasiliteite sluit in motorhuis parkering, internet toegang, swembad en TV en DVD speler in elke kamer.

BESPREEK BY HALCYON HOUSE

--------------------------------------------------------------

PURPLE HERON B&B EN GASTE HUIS


'n Luukse 4 ster gastehuis en B&B, op die oewer van die rivier in Sedgefield, naby aan Knysna en alle Tuinroete aktiwiteite. Geen geraas, geen verkeer, geen skares - net die water, berge en voëls. Vrylike gebruik van kanoes. Gestremd vriendelik. Kinders word slegs toegelaat met vooraf konsultasie. Kredietkaarte welkom.

BESPREEK BY PURPLE HERON

--------------------------------------------------------------


AT THE WOODS GUEST HOUSE



AT THE WOODS GASTEHUIS bied 'n ontspanne en gerieflike basis vanwaar u die Tsitsikamma en omliggende omgewing kan verken.

Geleë in die rustige klein dorpie Stormsrivier, 170km wes van Port Elizabeth en 65km oos van die ewe pragtige Plettenbergbaai, bied ons aan u  8 gaste kamers, almal met 'n privaat patio of dek. Die gastehuis het 'n uitsig oor die manjifieke Stormsrivier piek en die dek en eetsaal skep die geleentheid om die natuurskkon en die altyd veranderende berge te bewonder.

Bev en Marco bekik oor 'n deeglike kennis van en het 'n passie vir die omgewing. Hulle advies en persoonlike ervaring kan u vakansie onvergeetlik maak.

Aandete is beskikbaar op aanvraag sodat u die nagte lekker gesellig voor die kaggel kan deurbring.

BESPREEK BY AT THE WOODS

--------------------------------------------------------------


NAVRAE & BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.
SUNSET LODGE - Bloubergstrand

Sunset Lodge was 'n finalis in die AA 'Best B&B in Southern Africa' Toekening. Hierdie argitek ontwerpte gastehuis is op 'n heuwel met asemrowende uitsigte oor die oseaan. Die gastehuis is geleë in 'n rustige hoekie van Bloubergstrand wat beroemd is vir die wit strande en fantasiese uitsig van Tafelberg oor die Baai.

Sunset Lodge het 5 kamers, almal met en-suite badkamers en afgewerk tot 'n uitsonderlike standaard met vere duvets en kussing (allergie-vry op aanvraag), suiwer wit 'percale' katoen linne, groot orthopediese matras, wol volvloer matte en Italianaans geteelde badkamers. Drie van die luukse kamers het privaat gemeubeleerde balkonne.
Bespreek akkommodasie by Sunset Lodge in Bloubergstrand, Weskaap.
Akkommodasie by Sunset Lodge in Bloubergstrand in die Weskaap.
THE WINELANDS GASTEHUIS
- Durbanville

Gesetel in die  hart van Durbanville, Wynroete, slegs 2 minute van die eksklusiewe "Tygervalley Shopping Mall", "Tyger Waterfront" en "Velodrome".

Die beroemde "V&A Waterfront", Bloubergstrand en Kaapstad Internasionale Lughawe is slegs 20 minute van die  Winelands Gastehuis.

Durbanville & Bellville Gholfbane plus Vodaworld is slegs minute weg.
Akkommodasie by The Winelands Gastehuis in Durbanville, Weskaap.
Bespreek akkommodasie by The Winelands Gastehuis in Durbanville in die Weskaap.
MOUNTVIEW SPA EN GASTEHUIS
- Seepunt

Mountview Spa & Gastehuis is 'n nuut gerestoreerde 4ster gastehuis in die hartjie van Seepunt. Die strand, winkels, kroeg en restaurante is 'n wandeling ver. Ons is ook naby aan die "V&A Waterfront", "Convention Centre" en die beroemde Clifton en Camps Bay strande.

Fasiliteite sluit in: Swembad, Jacuzzi, Sauna en 'n Masseer diens. Alle kamers is toegerus met en-suite storte, satelliet TV, haardroër, koffie en tee fasiliteite, plafon waaiers, verwarmers, yskas, strandhandoeke en die klein ekstras wat u lewe vergemaklik. Koordlose breëband internet is gratis beskikbaar deur die hele gastehuis.
Bespreek akkommodasie by Mountainview Spa en Gastehuis in Sea Point in die Weskaap.
Akkommodasie by Mountainview Spa & Gastehuis in Sea Point in die Weskaap.
MICHELITSCH GASTEHUIS
- Kampsbaai

Met Tafelberg in die agtergrond het Michelitsch Gastehuis asemrowende uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die Twaalf Apostels. Die  beroemde strande van "Camps Bay" en "Clifton" is slegs minute weg. Michelitsch Gastehuis bied 2 gerieflike selfversorgde woonstelle.

"Bay View" woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningsgroote bed en open op 'n groot terras waar u rustig aan 'n drankie kan teug terwyl u die sonsondergang bewonder. "Atlantic View" woonstel het 'n koninginsgroote bed met 'n en-suite stort.
Bespreek akkommodasie by Michelitsch Gastehuis in Kampsbaai in die Weskaap.
Akkommodasie by Michelitsch Gastehuis in Kampsbaai in die Weskaap.
  DIE EIKE GUEST COTTAGE
- Nuweland

Die Eike Guest Cottage is geleë in 'n pragtige tuin aan die voet van Kaapstad se bekendste landmerk, Tafelberg .

Die Eike Guest Cottage is sentraal geleë in die Kaapse Skiereiland, slegs 20 minute vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en 10 minute vanaf Kaapstad se Stad Sentrum. Vir die sportliefhebber is dit ideaal geleë binne stapafstand van die "Newlands" krieket en rugby sportgronde.

Die Nuweland Woude is reg op ons voorstoep met die bekende "Kirstenbosch Botanical Gardens" net 5 minute weg. Slegs 10 minute weg is die "V&A Waterfront" en die pragstrande van beide die Atlantiese en Indiese Oseaane.
Akkommodasie by Die Eike Guest Cottage in Nuweland in die Weskaap.
Bespreek akkommodasie by Die Eike Guest Cottage in Nuweland, Weskaap.
Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo