AKKOMMODASIE VRYSTAAT - VRYSTAAT AKKOMMODASIE
MOULIN ROUGE GASTEHUIS
-  Bloemfontein

Moulin Rouge Gastehuis Akkommodasie bied aan hul gaste die geleentheid om die verlede te ondek met 'n bietjie flambojansie.

Hierdie lieflike ou Herbert Baker huis was in 1890 gebou. Oorspronklik die eerste polisiestasie en tronk in Bloemfontein, maar later het dit as hospitaal diens gedoen tydens die oorlog en nog later,  in die 1940's & 50's, was dit 'n bordeel. Nou pragtig gerestoureer en herstel tot die eerstydse glorie deur die gasheer en eienaar Danial Smith is dit 'n voortreflike gastehuis. Moulin Rouge bied aan u iets anders as die gewone, terwyl dit 'n huislike en gemaklike atmosfeer behou om aan u daardie "huis weg van die huis" vakansie verblyf te bied.
Moulin Rouge Guesthouse - Bloemfontein is a delightful little self catering cottage which has the facility to add another room by means of an interleading door. On its own it has a Shower Basin and Toilet en suite, as well as a small kitchenette. The room has a double bed, and when the extra interleading room is required, a further 4 single beds are made available. The entrance is seperate and private. Rates are dependant on your individual requirements, and special rates can be negotiatedr for long term guests. Own private braai area.
A medium sized room which has been decorated with a slightly african theme. This room was originally one of the prison cells of the former police staion in the 1890's, and the original Graffiti as done by one of the inmates, has been very cleverly and tastefully incorporated into the other decor in this room. This room has an en suite Shower Toilet & basin. This unit has a remote colour 54 cm TV with the usual SABC channels. Complimentary toiletries ,Tea tray and Sherry are also provided. Electric blankets,heaters and fans
Gastehuise | Suid-Afrikaanse Gastehuise | Gastehuise in Suid-Afrika | Gastehuise Vrystaat Suid-Afrika | Gastehuis akkomodasie in die Vrystaat | Akkomodasie in Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Suid-Afrika | Suid-Afrika | Gaste huis verblyf in die Vrystaat
Akkommodasie Suid Afrika | Gastehuise Suid Afrika | Gastehuis Akkommodasie Suid Afrika | Gaste huise in Suid Afrika | Gaste huis akkommodasie | Akkommodasie in Vrystaat | Gastehuise in Vrystaat
Akkommodasie Vrystaat
Soek deur meer as 450 beskikbare Vrystaat akkommodasie geriewe.
Bepreek akkommodasie by Moulin Rouge Gastehuis in Bloemfontein.
Wil u graag hier adverteer?
Kontak ons vir die beste pryse op die Internet.
Niemand kan ons pryse klop nie!
Besonderhede HIER
AKKOMMODASIE BY DIE FICKSBURG KERSIEFEES

--------------------------------------------------------------   
FICKSBURG COUNTRY COTTAGE

By Ficksburg Country Cottage is gaste verseker van uitstaande gasvryheid en persoonlike diens. Gerieflike en-suite kamers en veilige parkering. Private kamers weg van die huis en swembad, sauna, gym en braai geriewe beskikbaar.

Heerlike ontbyt word in die eetsaal of op die terras onder 'n "wisteria pergola" bedien.

BESPREEK BY FICKSBURG COUNTRY COTTAGE

--------------------------------------------------------------


VRYSTAAT AKKOMMODASIE & LODGES

--------------------------------------------------------------

1. WILD HORSES LODGE

2. THABA SEDIBA PRIVAAT NATUUR RESERVAAT

3. OLDENBURG LODGE EN WILD PARK   

4. FRANSHOEK BERG LODGE
Akkommodasie by Brookside House in Clarens, Vrystaat.
Bepreek akkommodasie by Brookside House in Clarens.
BROOKESIDE HOUSE -  Clarens

Brookeside Gastehuis bied aan u alles wat u nodig het om 'n onvergeetlike wegbreek vakansie te ondervind. Hierdie nuut-voltooide akkommodasie is pragtig versier met 'n unieke tema vir elke kamer.

Elke kamer het ekstra lang koningingroote beddens, ondervloer verhitting, elektriese komberse en 'n private buitedek. Onderdak parkering is ook beskikbaar.

Die Oos Vrystaat is 'n prentjie-mooi deel van Suid Afrika. Brookside gastehuis is ongeveer 20km van die "Golden Gate", 32km vanaf Bethlehem en naby die Lesotho grens.
Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo