AKKOMMODASIE OOSKAAP - OOSKAAP AKKOMMODASIE
WOODALL COUNTRY HOUSE & SPA
- Addo Park

'n Klipgooi vanaf die Addo Olifant Park en naby die Grootwild Reservaat van Shamwari en Schotia. Woodall le in 'n knus nessie tussen rustige sitrus boorde, met 'n vreedsame atmosfeer, luukse akkommodasie en spesiale aandag aan detail. Alle kamers is en-suite, met lugreeling, miniikroeg, cd spelers, japonne en private patios. Manjifieke roos en inheemse tuine vloei rondom 'n poel en waterval belyn met palmbome. Geniet etes by kerslig en die beste wyn vauit 'n imposante privaat kelder, of geniet 'n sigaar na ete onder die sterre. Private Wildritte na die Addo Nasionale Park in 'n oop landcruiser met opgeleide gidse, asook uitstappies na Shamwari en Schotia word gereel. 'n Gesondheids Spa met skoonheidssentrum, sauna,  hidroterapie bad en gimnasium.
5 ster akkommodasie
TGSA 5 star Country House. Winner National Accommodation Awards 1998, 1999 & 2000. AA Hall of Fame 2001 & 2002.Woodall is an idyllic escape, offering peace and tranquillity. Winner AA Awards 1998, 1999 and 2000. Portfolio B&B - graded luxury.
If you like gardens, a lake and bird watching this is a great place to stay for a night or two. The rooms are well equipped and very comfortable. The outside showers are a nice touch. The swimming pool is a little on the small side and on busy days sunbeds can be at a premium. The gardens are beautifully kept and the terrace overlooking the lake is a great spot to read your book, watch the sun go down, or bird watch - the number of species seems to grow by the day!
Sandals Guesthouse  - St Francis Bay
SANDALS GASTEHUIS - St Francis Baai

Sandals gastehuis is ideaal geleë in die prentjiemooi St Francis Baai. Die atmosfeer van hierdie “Boutique Guesthouse” is 'n unieke en internasionale vermenging van uitstekende gasvryheid, etes en diens. Ons lowergroen boom en palm omringde grasdak huis is versier met 'n tropies-Afrika inslag. Gelee 50 meter vanaf die hoof strand. Sandals bied onge-ewenaarde luuksheid met 'n swembad kroeg en ruim houtdek.
4 ster akkommodasie
ADMIRALTY STRANDHUIS
- Port Elizabeth

Slegs 100m vanaf die strand in Summerstrand, is die Admiralty strand Huis, gevul met kleur, lig en atmosfeer. Ruim, luukse eenhede het aparte ingange, vol badkamers, private patios of balkonne, sommige met 'n see uitsig. Kerslig etes en alfresco middagetes is beskikbaar. Naby die lughawe, restaurante, universiteit en Humewood Gholfbaan. Wasgoed. Veilige parkering. Kredietkaarte. Kinders. Vervoer na lughawe. ADSL rekenaar verbinding in alle kamers.
5 ster akkommodasie
LEMON TREE LANE  - Port Elizabeth

Lemon Tree Lane is sentraal geleë in die eksklusiewe en rustige tuin voorstad van  Mill Park in Port Elizabeth. Ruim kamers met lugreeling en private ingang wat oor 'n tuin of binnehof uitkyk. Elke luukse eenheid is toegerus met 'n kombuisie, TV, telefoon en koordlose internet. Smaaklike en goeie ontbyt word daagliks bedien en kamerdiens is beskikbaar.
Lemon Tree Lane Guest House - Port Elizabeth
5 ster akkommodasie
Gastehuise | Suid-Afrikaanse Gastehuise | Gastehuise in Suid-Afrika | Gastehuise Oos-Kaap Suid-Afrika | Gastehuis akkomodasie in die Oos-Kaap | Akkomodasie in Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Suid-Afrika | Suid-Afrika | Gaste huis verblyf in die Oos-Kaap
Akkommodasie Suid Afrika | Gastehuise Suid Afrika | Gastehuis Akkommodasie Suid Afrika | Gaste huise in Suid Afrika | Gaste huis akkommodasie | Akkommodasie in Ooskaap | Gastehuise in Ooskaap
Admiralty Strand Huis  - Port Elizabeth
Akkommodasie Ooskaap
Soek deur meer as 1 150 beskikbare Ooskaap akkommodasie gereiwe.
Bespreek akkommodasie by Woodall Country House & Spa in Addo Park.
Bespreek akkommodasie by Sandals Gastehuis in St Francis Baai.
Bespreek Akkommodasie by Admiralty Strandhuis in Port elizabeth.
Bespreek akkommodasie by Lemon Tree Lane gastehuis in Port Elizabeth.
Wil u graag hier adverteer?
Kontak ons vir die beste pryse op die Internet.
Niemand kan ons pryse klop nie!
Besonderhede HIER
Bespreek akkommodasie by The White House Gastehuis in Grahamstad, Ooskaap.
Bespreek akkommodasie by Lemon Tree Lane gastehuis in Port Elizabeth.
THE WHITE HOUSE GASTEHUIS 
-Grahamstad

Die grootste, vriendelikste en gerieflikste gastehuis in die “City of Saints & Sinners” - Grahamstown!

Alle badkamers is en-suite met buitengewone badkamers en gemaklike, 100% katoen beddegoed. Elke kamer is toegerus met 'n kleur TV, telefoon , koffie fasiliteit, waaiers, verwarmers, elektriese kombers, radio en CD speler en elektroniese kluis.
AKKOMMODASIE BY DIE WILDE KUS

--------------------------------------------------------------

  BON À VIE

Bon à Vie is geleë in Gonubie, 'n populêre vakansie bestemming naby Oos London. Dit is perfek geplaas as akkommodasie vir besigheidsreise, vakansie, sport geleentheid of slegs as vinnege stop vir die moeë reisiger! Ons kan ook groter groepe van tot 14 persone oor die feestyd akkommodeer.

Bon à Vie is gerieflik binne stap afstand van winkels en ander geriewe. Die Gonubie Strand en riviermond  met pragtige  ±500m lang wandelpad is ook naby.

BESPREEK BY BON À VIE

--------------------------------------------------------------


WINDSOR GASTEHUIS

Windsor gastehuis is geleë enkele meters vanaf die strand, winkels en restaurante in die vriendelike en veilige dorp Port Edward.

Baie kamers het 'n pragtige see aansig, sommiges met 'n uitsig tot by die kus. Akkommodasie is skoon, gerieflik en goed toegerus vir beide vakansie en besigheid.

Geniet 'n verruklike ontbyt en baai daarna in die sonnetjie langs die veilige omheinde swembad met 'n drankie vanaf ons kroeg. Veilig parkering word voorsien en ons flinke personneel is 24 uur tot u beskikking.

BESPREEK BY WINDSOR GASTEHUIS

--------------------------------------------------------------

OOSKAAP AKKOMMODASIE, LODGES

--------------------------------------------------------------

1. THUNZI BUSH LODGE

2. TSITSIKAMMA LODGE

3. TENUTA SPRING GROVE LODGE

4. HAASPOORT BUSHCAMP PRIVATE NATURE RESERVE

--------------------------------------------------------------

NAVRAE & BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.
Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo