AKKOMMODASIE NOORDWES - NOORDWES AKKOMMODASIE
RUSTENBURG THATCH GASTEHUIS
- Rustenburg

Rustenburg Thatch Gastehuis bied luukse bed en ontbyt akkommodasie in Rustenburg, in die Noordwes  Provinsie, Suid Afrika. Ons voorsien akkommodasie aan besoekers aan Sun City, die Cradle of Mankind Wereld Erfenis Gebied en Pilanesberg Wild Reservaat.

Ons grasdak gastehuis is tradisioneel gemeubeleerd en is geleë in 'n subtropiese tuin op 'n koppie wat uitkyk oor die pragtige Rustenburg. Etes word voorberei deur gashere Willem en Zonda wie trots is op die ontspanne atmosfeer waarin gaste tuis kan voel.

Die tropiese tuin spog met inheemse plant spesies wat 'n verskeidenheid van voel aantrek. 'n Sprankel poel in die tuin bied 'n lafenis en 'n rookarea.
Rustenburg Thatch Guest House offers luxury bed and breakfast accommodation in Rustenburg, North West Province, South Africa. We provide accommodation for visitors to Sun City, the Cradle of Mankind World Heritage Site and Pilanesberg Game reserve.
A guesthouse is generally a private home which has been converted for the dedicated and exclusive use of guest accommodation. The public areas of the establishment are for the exclusive use of the guests. The owner or manager either lives off-site, or in an entirely separate area within the property. A Guesthouse offers a wider range of services than a B&B, and usually caters for all meals.
4 ster akkommodasie
Gastehuise | Suid-Afrikaanse Gastehuise | Gastehuise in Suid-Afrika | Gastehuise Noordwes Suid-Afrika | Gastehuis akkomodasie in Noordwes | Akkomodasie in Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Suid-Afrika | Suid-Afrika | Gaste huis verblyf in Noordwes | Gastehuise in Noordwes | Gaste huise in Noordwes
Akkommodasie Suid Afrika | Gastehuise Suid Afrika | Gastehuis Akkommodasie Suid Afrika | Gaste huise in Suid Afrika | Gaste huis akkommodasie | Akkommodasie in Noordwes | Gastehuise in Noordwes
Akkommodasie Noordwes
Soek deur meer as 330 beskikbare Noordwes akkommodasie geriewe.
Bespreek akkommodasie by Rustenburg Thatch Gastehuis in Rustenburg.
Wil u graag hier adverteer?
Kontak ons vir die beste pryse op die Internet.
Niemand kan ons pryse klop nie!
Besonderhede HIER
VIND NOORDWES AKKOMMODASIE VOLGENS DORP OF STAD VAN U KEUSE:
__________________

Brits
Christiana
Dwaalboom
Hartbeespoort Dam
Klerksdorp
Mafikeng
Potchefstroom
Rustenburg
Swartruggens
Zeerust

AKKOMMODASIE BY DIE MADIKWE WILD RESERVAAT

--------------------------------------------------------------

   MADIKWE RIVER LODGE (THREE CITIES)

Geleë in die hart van die malaria vrye Madikwe  Wild Reservaat, net 4 ure per pad vanaf Johannesburg, is Madikwe River Lodge die perfekte venue vir beide groepe en privaat gaste.

Omring deur 75 000 hektaar van Afrika Sandveld is hierdie luukse akkommodasie fasiliteit ideaal geposisioneer op die oewer van die Groot Marico Rivier en is dit die tuiste van die Groot 5, Afrika wilde honde en die  jagluiperd.

Akkommodasie bestaan uit:
16Kkamers waar 32 persone kan slaap, 1 Luukse Suite ,  3 Dubbel Kamers met koningsgroote beddens, 6 Tweeling Kamers en 6 Familie Kamers.

Kinders bly teen 75 % afslag op volwasse tarriewe.

BESPREEK BY MADIKWE RIVER LODGE

--------------------------------------------------------------


NAVRAE & BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.
Akkommodasie by Khayamanzi Gastehyuis by die Hartebeespoortdam in Noordwes.
Bespreek akkommodasie by Khayamanzi Gastehuis by die Hartebeespoortdam in Norrdwes.
KHAYAMANZI GASTEHUIS
- Hartebeespoort Dam

Ondervind die stylvolle elegansie en gerief van Khayamanzi Bed & Ontbyt. Khayamanzi bied aan u 8 stylvol gemeubileerde en-suite kamers met Dstv, E-pos en Faks fasiliteit, asook gratis hoë spoed wi-fi internet toegang in alle kamers.

Tee, koffie en 'n ten volle toegeruste mini kroeg is beskikbaar in elke kamer. Een akkommodasie eenheid is self sorg.

Khayamanzi is in die hart van die Magaliesberge met 'n ongelooflike uitsig oor die berge. 

Ontbyt word in 'n grasdak lapa bedien, wat in die winter bedek en verhit is.
Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo