AKKOMMODASIE NOORDKAAP - NOORDKAAP AKKOMMODASIE
EDGERTON GASTEHUIS - Kimberley

Gelee in die historiese voorstad van Belgravia, regoor die McGregor Museum, is Edgerton Gastehuis, 'n bekende Historiese Huis. Die baie gemaklike oopplan en-suite slaapkamers, elk met eie televisie, telefoon en lugreeling, verskaf 'n genotvolle atmosfeer.

'n Swembad en teetuin bied lafenis teen die somershitte. Veilige parkering. Middagete en aandete is op aanvraag beskikbaar.

Bespreek 'n toer deur dies stad of op die bekende diamandroete. Vervoer na en vanaf die lughawe beskikbaar. Satoer geakrediteer.

4 ster akkommodasie
Gastehuise | Suid-Afrikaanse Gastehuise | Gastehuise in Suid-Afrika | Gastehuise Noordkaap Suid-Afrika | Gastehuis akkomodasie in Noordkaap | Akkomodasie in Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Suid-Afrika | Suid-Afrika | Gaste huis verblyf in Noordkaap | Gastehuise in Noordkaap | Gaste huise in Noordkaap
Akkommodasie Suid Afrika | Gastehuise Suid Afrika | Gastehuis Akkommodasie Suid Afrika | Gaste huise in Suid Afrika | Gaste huis akkommodasie | Akkommodasie in Noordwes | Gastehuise in Noordwes
Akkommodasie Noordkaap
Soek deur meer as 290 beskikbare Noordkaap akkommodasie geriewe.
Bespreek Akkommodasie Kimberley by Edgerton Gastehuis.
Wil u graag hier adverteer?
Kontak ons vir die beste pryse op die Internet.
Niemand kan ons pryse klop nie!
Besonderhede HIER
Akkommodasie Noordkaap Edgerton Gastehuis.
Akkommodasie Kimberley Noordkaap
Akkommodasie by Border Close Gastehuis in Upington
BORDER CLOSE GASTEHUIS - Upington

Gelee in 'n rustige omgewing in Upington, bied Border Close Gastehuis elegante, gerieflike en smaakvol gedekoreerde kamers met en-suite badkamers met aparte stort, ideaal vir die besigheidsreisiger of toeris wat op soek is na warm en hartlike privaatheid, met watertand ontbyt.

'Ons bied groot kamers met 'n dubbelbed, lugreeling, TV met sateliet kanale & DVD speler, koffie & tee, kroeg yskas en tuin uitgang.
Bespreek Akkommodasie Upington by Border Close Gastehuis.
Akkommodasie Noordkaap by Kuilfontein Stable Cottage in Colesberg.
Bespreek Akkommodasie Colesberg by Kuilfontein Stable Cottage
KUILFONTEIN STABLE COTTAGE
- Colesberg

Perfek gelee langs die N1 naby Colesberg vir reisigers vanaf Gauteng en KwaZulu Natal na Kaapstad, bied Kuilfontein Stable Cottages uitstaande akkommodasie in 'n verruklike stalblok wat onskep is in 'n Provençal-styl gastehuis. Hierdie historiese  wedrenperdstoetplaas is in die besit van die Southey familie sedert 1875. Leigh en Penny Southey en hul personeel, is fantastiese gashere en gaste raak dikwels vriende.
SAFARI AVONTUUR IN DIE NOORDKAAP

--------------------------------------------------------------

THURU LODGE EN SAFARIS

Thuru Lodge Privaat Wildreservaat bied aan die jagter 'n onvergeetlike jagtog met ervare professionele gidse.
'n Verskeidenheid van jagmetodes soos tradisionele geweerjag en die meer opwindende boogjag.

Ingesluit in die daaglikse tarrief is 'n gekwalifiseerde professionele gids met geweer oefenlopies. Jaggewere kan by  Thuru Lodge teen 'n baie minimale fooi gehuur word.

Ander voordele ingesluit by die pakket is:
* Dienste van professionele slagters en spoorsnyers
* Akkommodasie in die luukse Thuru Lodge
* Alle maaltye deur 'n sjef voorberei
* Daaglikse wasgoed diens
* Verversings tydens die jagtog
* 4x4 transport gedurende die jagtog

BESPREEK BY THURU LODGE

--------------------------------------------------------------

NOORDKAAP AKKOMMODASIE, LODGES & WILDPLASE

--------------------------------------------------------------

1. MATTANU PRIVAAT WILD RESERVAAT

2. RIVER DESTINY LODGE

3. TSWALU KALAHARI RESERVAAT

--------------------------------------------------------------

NAVRAE & BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.
Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo