AKKOMMODASIE MPUMALANGA - MPUMALANGA AKKOMMODASIE
LA ROCA GASTEHUIS - Nelspruit

La Roca bied luukse akkommodasie, watertand etes, 'n fantastiese uitsig en 'n warm en uitnodigende atmosfeer.

Slegs 'n klipgooi vanaf die kern van Nelspruit en aangrensende Natuur Reservaat, is La Roca die ideale basis vir besigheidspersone en tog binne bereik van die populere toeriste aantrekkings in die Laeveld.

Ons inslag is op 'n warm verwelkoming en ons diens fokus op gaste se unieke behoeftes terwyl hul privaatheid respekteer word. Alle kamers is ten volle toegerus met mini-kroeg, telefoon, sateliet TV en tee en koffie fasiliteite.

Kom geniet 'n verfrissende oomblik in ons swembad en reik na 'n koue drankie vanaf ons grasdak kroeg.

Die swembad terras bied 'n manjefieke uitsig van die Natuur Reservaat met verruklike sonsondergange.

Gaste het toegang tot 'n groot private sitkamer met 'n kaggel en 'n binnenshuise eetsaal.
La Roca is only 20min from the Kruger Mpumalanga Airport, 40min from the Kruger National Park and 1 hour from Swaziland and Mozambique
Feast on the views from our outside thatched terrace while you either dine on delicious home-made 3-course dinners, or simply kick-back and relax with a sundowner. Healthy breakfasts are also served on the terrace with the sounds of birds from the garden.
4 ster akkommodasie
Gastehuise | Suid-Afrikaanse Gastehuise | Gastehuise in Suid-Afrika | Gastehuise Mpumalanga Suid-Afrika | Gastehuis akkomodasie in Mpumalanga | Akkomodasie in Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Suid-Afrika | Suid-Afrika | Gaste huis verblyf in Mpumalanga
Akkommodasie Suid Afrika | Gastehuise Suid Afrika | Gastehuis Akkommodasie Suid Afrika | Gaste huise in Suid Afrika | Gaste huis akkommodasie | Akkommodasie Mpumalanga | Gastehuise Mpumalanga
Akkommodasie Mpumalanga
Soek deur meer as 690 beskikbare Mpumalanga akkommodasie geriewe
Bespreek akkommodasie by La Roca Gastehuis in Nelspruit.
Wil u graag hier adverteer?
Kontak ons vir die beste pryse op die Internet.
Niemand kan ons pryse klop nie!
Besonderhede HIER
Akkommodasie Komati Gorge Lodge in Machadodorp in Mpumalanga.
4 ster akkommodasie
Bespreek akkommodasie by Komati Gorge Lodge in Machadodorp..
  KOMATI GORGE LODGE
- Machadodorp

Op die oewer van die Komati Rivier, by die basis van 'n miniatuur "Grand Canyon", is hierdie klein statjie met sy luukse en bekostigbare grasdak akkommodasie. Hierdie ontspanne atmosfeer in 'n prentjie-mooi omgewing waarborg aan die vakansieganger 'n vernuwende ontspanne vakansie.

Die Lodge bied luukse akkommodasie in dubbel suites, 3 selfsorg kothuise en 6 romantiese selfsorg eenhede vir 2. Alle kamers het 'n kaggel, hangmat en satelliet televisie. Die snoesige kroeg en restaurant bied 'n uitstekende seleksie van Suid-Afrikaanse gunsteling kos en wyn aan.
AKKOMMODASIE IN DIE SUID KRUGER NASIONALE PARK

--------------------------------------------------------------


   GRAND KRUGER LODGE


Grand Kruger Lodge is die perfekte basis vanwaar u die trost van Suid Afrika se Nasionale Parke kan verken. Met uitstekende en gerieflike akkommodasie, voortreflike kos en wildsbesigtiging van uitstaande gehalte in die Suidelike Kruger Nasionale Park is ons ideaal geleë.

Ons span is spesiaal saamgestel om aandag aan die fyner detail te gee om sodoende luukse en persoonlike diens aan u te verseker.

Grand Kruger Lodge is geleë in die hartjie van die Bosveld, ongeveer 450km vanaf Johannesburg.

BESPREEK BY GRAND KRUGER LODGE

--------------------------------------------------------------


MAFUNYANI KRUGER LODGE

Mafunyani Kruger Lodge is geleë in Wild Goosestraat in Marloth Park, 35kms vanaf die die Crocodile Bridge ingang na die Kruger Nasionale Park en 250meters vanaf die ingang na die Lionspruit Wildreservaat, die tuiste van die Suid-Afrikaanse Groot 5!  Gaste kan die hele Lodge bespreek vir hul eksklusiewe gebruik.

BESPREEK BY MAFUNYANI KRUGER LODGE

--------------------------------------------------------------

NAVRAE & BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.
GREENWAY WOODS RESORT (THREE CITIES GROUP) - Witrivier

Vir die ideale konferensie venue of 'n perfekte familie wegbreek, kan u gerus Greenway Woods Resort probeer. Met uitstaande akkommodasie en voortreflike diens, 'n unieke Afrika kos ervaring en geleë in een van Suid Afrika se mooiste omgewings naby 'n meer en 'n 18 putjie gholfbaan diep in die Witrivier Woude, bied Greenway Woods luukse akkommodasie in drie-slaapkamer suites vir 'n onvergeetlike vakansie.
Bespreek akkommodasie by Greenway Woods Resort in Witrivier..
Akkommodasie by Greenway woods Resort in Witrivier, Mpumalanga.
Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo