AKKOMMODASIE LIMPOPO - LIMPOPO AKKOMMODASIE
LEEUWENHOF COUNTRY LODGE & SPA - Modimolle (Nylstroom)

Leeuwenhof is 'n klein romantiese plattelandse Country Lodge met verbasende argitektoriese eienskappe, onverwagte luukses, gemak en skoonheid in die Waterberg omgewing, slegs 2 ure weg vanaf Johannesburg (Oliver Thambo) Internationale Lughawe.

Leeuwenhof bied individueel versierde  en-suite slaapkamers met alle fasiliteite, insluitende japonne, 'n keuse van kussings en suiwer katoen bedlinne. Sommige kamers het kaggels. Twee ultra-luukse tente op die oewer van die rivier bied die buitelug Afrika ervaring. Die restaurant het 'n uitsig oor die tuin en Waterberge en bied 'n kombinasie van plaas en kontinentale etes wat deur uitstekende wyne komplimenteer word.

Die Leeuwenhof Gesondheidsentrum verseker algehele ontspanning  van die liggaam en siel. Vanaf een dag tot weeklange pakkette om die liggaam en siel te de-stress is beskikbaar. Ontspan in 'n Spa bad, sauna, Turkse bad en verhitte poel.  Persoonlike aandag verseker 'n ontspanne atmosfeer. Voëlkyk, tennis, voetslaanpaadjies en boogskiet is beskikbaar.
Leeuwenhof is a small, romantic Country Lodge which surprises with its architectural features, unexpected luxury, comfort and beauty, in the Waterberg Mountain area, only two hours drive from Johannesburg International Airport.
At Leeuwenhof the tranquility, the service, exquisite cuisine, staff attention to detail and beauty of the surroundings. All add up to the ideal place to reconnect with one another, spirit and nature.
5 ster akkommodasie
Gastehuise | Suid-Afrikaanse Gastehuise | Gastehuise in Suid-Afrika | Gastehuise Limpopo Suid-Afrika | Gastehuis akkomodasie in Limpopo | Akkomodasie in Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Suid-Afrika | Suid-Afrika | Gaste huis verblyf in Limpopo
Akkommodasie Suid Afrika | Gastehuise Suid Afrika | Gastehuis Akkommodasie Suid Afrika | Gaste huise in Suid Afrika | Gaste huis akkommodasie | Akkommodasie in Limpopo | Gastehuise in Limpopo
Akkommodasie Limpopo
Soek deur meer as 550 beskikbare Limpopo akkommodasie geriewe.
Bespreek akkommodasie by Leeuwenhof Country Lodge & Spa in Modimolle.
Wil u graag hier adverteer?
Kontak ons vir die beste pryse op die Internet.
Niemand kan ons pryse klop nie!
Besonderhede HIER
OLIVIA'S PLACE  - Polokwane

Olivia's Place is sentraal geleë ongeveer 1km vanaf Polokwane SBD en binne stapafstand van die Peter Mokaba Stadium. Olivia's Place bied akkommodasie met 'n warm hartlike atmosfeer in 'n ruim tuin omgewing wat 'n unieke huislikheid aan besoekers bied.

Kom ontspan op die patio na 'n lang dag en geniet ons rustige tuin met 'n verskeidenheid van voëls of koel af in ons sprankelende swembad om die daaglikse hitte te ontsnap. Alle kamers is privaat en gerieflik met en-suite badkamers, TV, DVD speler, adio, tee en koffie fasiliteite, werk stasie, plafon waaier, verwarmer, ens.
Bespreek akkommodasie by Olivia's Place in Polokwane, Limpopo.
Bespreek akkommodasie by Olivia's Place in Polokwane.
AKKOMMODASIE IN DIE KRUGER NASIONALE PARK

--------------------------------------------------------------

  ABANGANE GUEST LODGE

Abangane Guest Lodge is 'n gesogte akkommodasie fasiliteit 1km buite Hazyview in die hartjie van Mpumalanga, tuiste van die Kruger Nasionale Park. Die eienaars gee 'n besonderse internasionale smaak, gasvryheid en profesionaliteit aan Abangane. Omring deur 22 hektaar Bosveld, bied die lodge asemrowende uitsig, pragtige staproetes en buitengewone voël lewe.

BESPREEK AKKOMMODASIE BY ABANGANE GUEST LODGE

----------------------------------------------


  SEFAPANE LODGE & SAFARIS

Geleë slegs 1km vanaf die Kruger Nasionale Park in Phalabowa, died Sefapane Lodge & Safaris luukse akkommodasie vanwaar u Kruger en die omliggende besienswaardighede van die Limpopo en Mpumalanga Provinsies kan verken.

BESPREEK AKKOMMODASIE BY   SEFAPANE LODGE & SAFARIS

--------------------------------------------------------------

NAVRAE & BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.

Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo