AKKOMMODASIE OLIVER TAMBO INTERNASIONALE LUGHAWE

---------------------------------------------------------------


SAFARI CLUB SA LODGE

Besonder uitstaande akkommodasie en gasvryheid by Safari Club SA, slegs 4 minute vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Met 17 luukse en-suite dubbelbed kamers (DSTV, lugreëling, koffie en tee fasiliteite, veilige parkering en 'n swembad) vir die gerief van die safari tradisionaliste en ontwerp vir beide buitelandse en plaaslike reisigers in Suid Afrika.

BESPREEK AKKOMMODASIE  SAFARI CLUB


---------------------------------------------------------------


EMERALD GASTEHUIS

Emerald Gastehuis bied bekostigbare Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kempton Park naby die Oliver Tambo (Ou Johannesburg Internasionale) Lughawe. Akkommodasie is slegs 5 minute  vanaf die OR Tambo Lughawe. Gratis vervoer na die lughawe.

Dagkamers is ook beskikbaar. Tradisionele Engelse Ontbyt word op die patio bedien en aandete is beskikbaar op aanvraag. Kinders is welkom. Faks en E-pos fasiliteite.

BESPREEK AKKOMMODASIE BY EMERALD GASTEHUIS


---------------------------------------------------------------

POT POURRI
GASTEHUIS

POT POURRI Gastehuis in Edenvale is gerieflik geleë slegs 8 km vanaf die OR Tambo Lughawe en 5 minute vanaf die snelweg vir maklike toegang tot Pretoria, Johannesburg, Sandton and Midrand. En-suite akkommodasie met enkel en dubbel kamers is beskikbaar. Pot Pourri Gastehuis bied bed en ontbyt akkommodasie met middagete en aandete op aanvraag. Vir die besigheidspersoon is daar intieme konferensie fasiliteite vir tot 15 afgevaardigdes met koffie, tee en 'n ligte middagete.

BESPREEK AKKOMMODASIE BY
POT POURRI GASTEHUIS


---------------------------------------------------------------

NAVRAE & BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.
AKKOMMODASIE GAUTENG - GAUTENG AKKOMMODASIE
CONSTANTIA MANOR GASTEHUIS EN KONFERENSIE SENTRUM - Pretoria

Geniet die vreedsame omgewing. Ondervind ons gasvryheid en uitsonderlike geregte. Constantia Manor het 'n uitsonderlike atmosfeer wat gasvryheid en warmte uitstraal. Hierdie verruklike gastehuis is in die ooste van Pretoria. Die pragtige en-suite gaste kamers bied die beste in gerief en gemak. Elke kamers het lugreëling met multi-kannaal TV en eksklusiewe ADSL internet lyne. Gaste is verseker van iets ongewoon in die Constantia Manor eetsaal. Aangename en vullende ontbyt, middagete en aandete word daagliks bedien.

Geniet 'n gesellige drankie voor ete in die dames kroeg. 'n Ervare banket span is byderhand om u te versorg en u voedsel voorkeure te hanteer.
Our Beautiful Bedrooms have art décor, which will create the right ambience throughout your stay at the Manor.The warm and friendly atmosphere is perfect for Business Meetings, Company Workshops, Computerized Training and Corporate Conferences.All training rooms are air conditioned and equipped with State of the art Technology
At constantia manor private functions can also be arranged.We offer Secure Parking with 24-hour security.For your convenience we offer a function coordinator who will discuss your requirements and oversee the event with a personal touch.
AFRICASKY GASTEHUIS - Kempton Park

Hierdie eienaar bestuurde gastehuis is slegs 5 minute vanaf die Johannesburg (Oliver Thambo) internationale lughawe. Tarriewe sluit 'n stylvolle plaas ontbyt in.

Akkommodasie bestaan uit elf (11) luukse suites elk met:
- Klimaatbeheer lugreëling       
- Beide bad en stort
- Twee 3/4 beddens of 'n koninging groote bed
- Televisie
- Kroeg yskas
- Klein sitkamer
- Onder vloer verhitting
- Tee en koffie fasiliteite
- Koordlose internet (24 uur gratis)
At AfricaSky Guest House, guests can enjoy the unique ambience created by beautiful trees, a swimming pool and tennis court.
4 ster akkommodasie
Gastehuise Gauteng| Suid-Afrikaanse Gastehuise in Gauteng| Gastehuise in Gauteng Suid-Afrika | Gastehuise Gauteng Suid-Afrika | Gastehuis Akkomodasie Gauteng | Akkomodasie Suid-Afrika | Gastehuis verblyf in Gauteng | Gauteng Akkommodasie Suid-Afrika | Bed en Ontbyt verblyf in Gauteng  | Gauteng Bed en Ontbyt Akkommodasie
Akkommodasie Gauteng | Gastehuise Gauteng | Gastehuis Akkommodasie Gauteng | Gaste huise Gauteng | Gauteng Akkommodasie | Akkommodasie in Gauteng | Gastehuise in Gauteng | Gauteng
Akkommodasie Gauteng
Soek deur meer as 1 400 beskikbare Gauteng akkommodasie geriewe.
Aosis luukse gastehuis akkommodasie.
OASIS LUUKSE GASTEHUIS
- Johannesburg

Die Oasis Luukse Gastehuis bied aan reisigers die geleentheid om in veiligheid en styl te ontspan.  Gelee naby Sandton Johannesburg, die Oasis bring diens, gerief en gemak aan gaste. Die Oasis is rustige rusplek wat gerief kombineer met fuksionele gasvryheid vir die moderne reisiger en groot aandag aan detail gee.

Die Oasis Luukse Gastehuis bied aan besoekers 11 luukse kamers wat ontwerp is om gerief en rustigheid te bring. Luukse matrasse, koningsgroote kussings (met 'n gansveer opsie), 300 gestikte 100 persent katoen, drie-dubbele lakens en elegante beddekens gee aan gaste die beste slaap ondervinding. Die lugversorgte kamers beskik oor Mnet/DSTV, a gasvryheid skinkbord, kroeg yskas met verversings, haardroer, kluis vir u kosbaarhede, japon, komplimentere slippers en tweelingbeddens as 'n opsie in sommige kamers.
Bespreek akkommodasie by Oasis Luukse Gastehuis in Johannesburg
Die Inn on Pine Gastehuis Akkommodasie
Bepsreek akkommodasie by Die Inn on Pine Gastehuis in Randburg
DIE INN ON PINE GASTEHUIS
- Randburg

Die Inn on Pine is 'n stylvolle self-sorg gastehuis in Randburg. Geleë naby die Randburg "Brightwater Commons" waar daar 'n verskeidenheid van eetplekke, winkels en ontspanningsgeriewe, asook maklike toegang tot die Westelike deurgang & die N1.

Die Inn bied die volgende akkommodasie (kort of langtermyn). Self-sorg met a tradisionele Engelse of Kontinentale ontbyt opsioneel. Die Rendezvoux' konferensie & ontspannings area. Private Raadsaal, Gimnasium, Sauna, Pool tafel, Biblioteek en swembad met Gazebo. Veilige parkering. Die Inn on Pine bestaan uit 12 gehalte en-suites wooneenhede, elk met 'n aparte ingang wat lei tot 'n ontwerpers tuin and wandelpaadjies. Tot 3 persone kan in elke wooneenheid ingepas word. (maksimum 4)
Owls Loft Country Gastehuis Akkommodasie
Bespreek akkommodasie by Owls Loft Gastehuis in Midrand
OWLS LOFT COUNTRY GASTEHUIS
- Midrand

Owls Loft bied ongeveer 1200 vk.m. van smaakvolle en luukse grasdak akkommodasie . Geleë op 10 hektaar van pragtige tuine en 'n plattelandse atmosfeer, is dit moeilik om te glo dat Owls Lofts slegs minute weg is van die besigheidskern van die Gallagher Landgoed in Midrand, Sandton and Centurion. Maklike toegang tot die vernaamste snelwee maak Owls Loft  'n uitstekende keuse vir die besigheidspersoon.

Die gastehuis bestaan uit  7 ruim en-suite kamers toegerus met sateliet TV, kroeg yskas en tee an koffie fasiliteite. 'n Ekstragroote swembad (18 x 13m) met grasdak kroeg en ontspanningsarea vorm die perfekte kombinasie vir daardie warm somer maande. Gedurende die koeler maande bied ons uitgebreide biblioteek en warm kaggels 'n genotvolle en ontspannende verblyf aan ons gaste. 'n Driegang maaltyd is beskikbaar indien vooraf bespreek.
5 ster akkommodasie
Bespreek akkommodasie by Constantia Manor Gastehuis in Pretoria.
Bespreek akkommodasie by AfricaSky gastehuis in Kempton Park.
5 ster akkommodasie
HOE OM HIERDIE WEBTUISTE TE GEBRUIK.

1. Besluit in watter provinsie u akkommodasie benodg.

2. Klik op die skakel in die AKKOMMODASIE MENU soos  hierbo wat u na die provinsie sal neem.

3. Klik nou op die skakel van die dorp waar u wil bly in die AKKOMMODASIE IN menu.

4. Dit sal u na 'n aparte webtuiste neem waar u meer kan leer van die verskillende akkommodasie geriewe en ook aanlyn kan bespreek.

LET WEL:

BESPREKINGS WORD AANLYN GEDOEN EN ONS HANTEER NIE ENIGE BESPREKINGS TELEFONIES NIE.
Click Here for Great Service and the Best Car rent
Hippo